My four-legged friends have been driving me up the wall - ripping every single plant that ever dared survive from my garden and placing it nicely in the doorway for me to see when I return from work.
I decided to invest in some pots, as the furries wouldn't possibly destroy potted plants. How very wrong I was... They seemed to take this on with a "challenge accepted" attitude.
One day I lost my cool and burst into angry tears. My boyfriend came up with an amazing plan to save the plants' (and the dogs') lives.
He bought 3 wired hanging baskets from the nursery, similar to the one in this image. We removed the insides and the chains, tipped the baskets upside down and placed them over each pot. He measured the pots before heading to the nursery to know which sized baskets would work best. (I suppose you could make your own frames if you are the handy DIY type.)
Voila! It works like a bomb. Give it a try before you reach the point of explosion.
I finally have some colour in my garden! Couldn't be happier :)
______________________________ Afrikaans ______________________________
Hou honde uit jou potplante
My vier-been vriende was besig om my teen die mure te dryf - elke plantjie wat gedink het hy staan 'n kans om te groei was dadelik uitgeruk en mooi voor die voordeur neergelê vir my om te sien wanneer ek by die huis kom.
Ek het besluit om 'n paar potte te koop, hulle sal sekerlik nie potplante ook uitgrawe nie. Ek was baie verkeerd... Hulle het dit met 'n "challenge accepted" houding aanvaar.
Een dag het ek dit verloor en in "angry tears" uitgebars. Dit was toé dat my kerel met 'n briljante plan vorendag gekom het om die lewens van die plante (sowel as die honde) te red.
Hy het 3 draad mandjies by die kwekery gekoop, soortgelyk aan hierdie foto. Ons het die binnekant en kettings verwyder, die mandjies onderste-bo gedraai en oor elke pot geplaas. Hy het die potte gemeet voordat hy die mandjies by die kwekery gekoop het. (Ek is seker jy sal self hierdie mandjies kan maak as jy die handige DIY-tipe is.)
Voila! Dit werk soos 'n bom. Probeer dit voordat jy die punt van ontplof bereik.